EU se Green Deal vereistes aan landbou-invoerders


Die Europese Unie se oorgang na ‘n groener omgewing het gelei tot die Green Deal-ooreenkoms, en baie streng vereistes word aan invoerlande gestel. CropLife SA het tydens ‘n konferensie verskeie rolspelers hieroor ingelig en die impak hiervan bespreek.

Ons gesels met Mark Smit van Gallagher oor sy onlangse besoek aan Nieu-Seeland.

Alwyn Kraamwinkel van die SA Melkprosesseerdersorganisasie vertel hoe presteer suiwel tans in die kleinhandel.