Die geheime van die ringe van Saturnus


Wat is die geheime van die ringe van Saturnus?

Saturnus staan bekend as die koning van die ringe. Ringe wat soms oop of toe is. Wat beteken dit presies? (Lees meer oor Saturnus se ringe: https://earthsky.org/space/saturn-has-not-always-had-rings en http://theconversation.com/the-beauty-and-mystery-of-saturns-rings-revealed-by-the-cassini-mission-83492 en https://interestingengineering.com/images-of-saturns-rings-reveal-clues-to-their-origins)

Die maandlanding hét inderdaad plaasgevind, sê die kundiges in Sterre en Planete.

Daar was inligting oor ‘n onderhoud wat op TV uitgesaai is dat die maanlanding nie regtig plaasgevind het nie. Die span verduidelik waarom hierdie gebeurtenis nie fopnuus is nie.

En een van die luisteraars het gevra waarom daar seisoene is. Die span verduidelik hoe dit werk.

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/natuur/wetenskap/hoe-was-die-maanlanding-50-jr-gelede-moontlik/