Gesonde seksuele ontwikkeling in kleuters Home RSG Radio Intussen met Eloise Gepubliseer op 01/08/2024. Luke Lamprecht, ‘n kinderbeskerming- en ontwikkelingspesialis, praat oor die gesonde seksuele ontwikkeling van kinders. Hy bespreek die eerste fase van nul tot vier jaar.