Mediese dienste op ‘n afstand

Dr. Schalk V. Burger vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe daar oor lang afstande mediese dienste in afgeleë gebiede gelewer word – van ‘n kamera in ’n kliniek in Venda wat ‘n video vir die dokter in Kaapstad stuur, tot bloed wat met hommeltuie in Rwanda afgelewer word. Laai Af (16 099KB) Teken in met iTunes Luister