Oggend op RSG
TagBloublasie-sweepslag
Watter soort dier is ‘n bloublasie en watter rol speel hy in die ekologie?
‘n Bloublasie en jellievis ekspert het in Oggend op RSG kom…
Kernongelukke en bestraling
Die onlangse TV minireeks Chernobyl het ’n mens laat skrik vir die gevolge van ’n kernkrag-ongeluk. In die tweede deel van dié kort reeks…
Bennie pak 400km wedloop in die Gobi woestyn
Bennie Griesel op sy gelukkigste
Bennie Roux pak eersdaags die wedloop van 400km deur die Gobi woestyn.
In kort het Bennie Roux al…
Saffraan , die koning van speserye
Die mooi saffraanblom
Dié uitsonderlike speserye is baie duur, en teen meer as R500 per gram selfs duurder as goud, maar ‘n knypie sa…
Ontmoet teaterpersoonlikheid Basil Appollis
Basil Appollis by Johan Rademan in die RSG ateljee in Seepunt.
Die bekende teater persoonlikheid, Basil Appollis, het merkwaardige Su…
Hoekom tref skepe en bote seediere?
Nadat ‘n walvis onlangs langs die Weskus met ‘n vissersboot gebots het, het ons navraag gedoen of hierdie see-ongelukke tussen bote en se…
Aanneemkind Bianca wil net sing
As jou immuunstelsel jou in die steek laat…
Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), …
Hoe werk die hoenderbedryf?
Daar is meer hoenders op aarde as alle ander voëls tesame en die tweede grootste landboubedryf op aarde.
Izaak Breytenbach van die SA …
Skaarsaarde-metale vir TVs en tegnologie
Dr Petre Prins
Dr. Petre Prins vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat skaars-aarde-elemente is, en hoe dit in ons alledaagse…
Om gebreekte porselein heel te maak
Eugene Buchner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy te werk gaan om poselein te restoureer.
- Laai Af (16 553KB)
…
Avonturier, bergklimmer, fietsryer en Afghanistan-oorlewende
Jaco en Martelize
Hy het sy linkerarm verloor in Afghanistan. Maar hy het opgestaan en is fietsrykampioen, het die 8ste hoogste bergp…
Nette vang plastiek in riviere op
Hoe kan plastiek in riviere opgevang word voordat dit die see bereik? John Kieser van Plastiek SA, vertel vir Martelize Brink van die meg…
Truffel-boerdery in SA
Dr Willem Mostert gesels met Martelize Brink oor truffel-boerdery in Suid-Afrika. Hy en seun het truffel-bome aangeplant nadat hulle truf…
Lente Roode gesels oor gestroopte renosters, wees-olifantjies
Lente Roode met een van die jagluiperds
Adine en die wees-renostertjie Gertjie by Hoedspruit Endangered Species Centre in die Jabula…
Wat maak die vliegtuig op pale langs die N1?
Haidee Muller het altyd gewonder oor die ou vliegtuig wat op pale gemonteer is langs die N1-snelweg naby Joostenbergvlakte. Wat maak dit …
Met ‘n rugsak deur die Filippyne
Stefanie Vos by Martelize in die ateljee.
Stephanie Vos vertel vir Martelize Brink van haar avonture as rugsakreisiger in die Filippy…
Kaapstad Karnavallers bekoor in Hong Kong parade
Lede van die Kaapstad Karnival het Hong Kongers onlangs tydens die Cathay Pacific Internasionale Chinese Nuwejaars Parade bekoor. Hulle h…
Ontmoet Esther Mahlangu, Ndebele-kunstenaar
Dr. Esther Mahlangu vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van haar Ndebele kuns en die betekenis daarvan. Van links na regs is Mia…
Hoe word myngrond gerehabiliteer?
Suid-Afrika het groot verskeidenheid kosbare minerale. Daar is onder andere neerslae van goud, platinum, diamante, chroom, uraan, koper, …
Wat kan honde en katte eet?
Wat kan jou hond of kat eet? Is menskos gesond vir diere? Kan honde katkos eet? Is bene gesond of ongesond vir honde? Is tjokolade ongeso…
Oom Kiepie se groentetuin
Oom Kiepie in sy mildelike groentetuin.
Op die plaas Mulderbosch naby Stellenbosch kruis Haidee Muller se pad met dié van Oom Kiepie….
Mediese dienste op ‘n afstand
Dr. Schalk V. Burger vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe daar oor lang afstande mediese dienste in afgeleë gebiede gelewer wo…
Yshokkie in Suid-Afrika
Het jy geweet Suid-Afrika het ‘n vroue yshokkiespan?
Chloe Schuurman van die Proeta vroue yshokkiespan vertel meer.
Chloe Schuurma…