Gevreesde Amerikaanse onkruid nou in SA


Hennie Maas praat met ‘n spesialisveearts in volksgesondheid, dr. Jan du Preez, oor hoe hittestres by veral melkbeeste negatiewe finansiële gevolge vir produsente kan hê. Hy gesels ook oor die dorp waar die sogenaamde hittestres-indeks die hoogste is, Komatipoort. Prof. Charlie Reinhardt gesels oor ‘n gevreesde Amerikaanse onkruid wat sy verskyning in Suid-Afrika gemaak het.