Gewese sirkusleeus se tuiste in Oos-Kaap


By die Born Free-bewaringsorganisasie op die Shamwari-wildreservaat in die Oos-Kaap, hoor Haidee Muller-Isaacs meer van gewese sirkusleeus se nuwe tuiste.

Een van die medestigters van Born Free is die Britse aktrise, Virginia McKenna, wat in die gelyknamige fliek verskyn het.

Een van die leeus wat gered is deur die Born Free-bewaringsorganisasie

Glen Vena van die Shamwari wildreservaat, hy is die bestuurder in beheer van diereversorging

 

 

Video : Glen demonstreer hoe gemaak met ‘n Kuduzela…..((daar is baie wind op die clip, maar dis PE)