Godsdiens en ander regsaspekte wat skole en beheerliggame raak


Vrye godsdiensbeoefening in skole, en die aanspreeklikheid vir die betaling van skoolgelde waar die skolier se ouers vervreem is.

Dít is enkele regsaspekte wat betrekking het op skole en beheerliggame wat in Regsake bespreek is. Paul Colditz, die bestuurshoof van die Federasie van Suid-Afrikaanse Skoolbeheerliggame, kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith.