Goeie bloeisels noodsaaklik vir suksesvolle sitrusproduksie


Blomgehalte en goeie vrugset speel ‘n kardinale rol by suksesvolle sitrusproduksie. Kenny Beeton van Nutrico verduidelik ook watter rol klimaatstoestande by die blomfase van sitrus speel.

Stabiele watervoorsiening is een van die voordele van spilpuntbesproeiing. Tanya Brits van Lindsay Africa vertel meer hieroor.

Ons gesels oor ‘n uitvoerbaarheidstudie van ‘n nuwe waardeketting vir laergraad-aartappels in die landbouverwerkingsbedryf. Dr. Carmen Muller van die Universiteit van Pretoria kuier in die ateljee.