Grootste ruimtetuig ooit binnekort gelanseer


Foto’s is onlangs bekend gestel van Space X se Starship SN20. Wanneer die tuig gelanseer word, sal dit die grootste ruimtetuig ooit wees om Moeder Aarde te verlaat. Die Starship SN20, gemonteer op die Super Heavy booster, staan meer as 120m hoog.
Daar word ook gepraat oor ‘n Russiese tuig wat amper amok gemaak het toe dit by die Internasionale Ruimtestasie moes aansluit.
Lees meer oor die nuutste Starship SN20:
https://www.space.com/spacex-starship-sn20-stunning-photo

Die foto van die montering van Starship SN20 op Super Heavy booster, gee jou ‘n idee hoe groot die ruimtetuig werklik is.