Harsingskudding in rugby: 2e stamp kort na 1e een kan dood beteken


Harsingskudding in rugby is in die nuus: Faf de klerk het Saterdag binne die eerste minuut van die wedstryd teen die Kiwis plat op sy rug gelê; uit soos ‘n kers. En aan die einde van die wedstryd is Kurt-Lee Arendse en Beauden Barret ook van die veld met harsingskudding.

Deel 2: Het jy geweet ’n tweede ligte stamp teen die kop kort ná ’n eerste stamp en harsingskudding, kan tot die dood lei? Of dat geen teken van harsingskudding met ’n breinskandering gesien kan word nie, maar dat die brein wel toksiese stowwe afskei wat gemeet kan word? Mari Hudson praat met een van die beste wêreldkenners op die gebied van harsingskudding in rugby, dr. Pierre Viviers.

Deel 1: Ons kyk na wat harsingskudding is, asook CTE, wat in die brein tydens die stamp- of rukslag van die brein gebeur en die simptome van harsingskudding en hoe dit uitgeken kan word. Ons kyk ook na die protokolle in rugby – in beide elite rugby en in gemeenskapsrugby.
Luister hier na die program:

Brain Injuries In Rugby: A Special Report

 

Aaron Hernande