Helder voorwerp in ons lugruim; Atlas-teleskoop; Brandstofstasie in ruimte


Die SA Astronomiese Obeservatorium in Sutherland

Heelwat mense het verlede week die helder voorwerp gesien wat ons lugruim binnegedring het. Wat was dit?

Daar is inligting oor die Atlas-teleskoop op Sutherland wat onlangs “eerste lig” gesien het.

Al gehoor van ‘n brandstofstasie in die ruimte? Prof. Matie Hoffman verduidelik.

Lees meer oor die Atlas-teleskope: (ATLAS = Asteroid Terrestrial-impact Last Alert System

https://fallingstar.com/how_atlas_works.php