Herdefinieer 2020-feesseisoen in Covid-tyd só


Hoe kan 2020 se feesseisoen en somervakansie lyk in die tyd van Covid?

Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese bestuurder van Elim-kliniek, Susan van Niekerk, oor Covid-19 en die 2020-feesseisoen. Hierdie is ‘n geleentheid om jou verwagtinge van die feesseisoen te herdefinieer, druk van jouself te haal en nie ‘n slagoffer van gekondisioneerde persepsies en verwagtinge te wees nie.