Geestesgesondheid
TagAs ouers goed bedoel, maar kind skaad…
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die dinge wat ouers met die beste bedoelings in die wêreld …
Floreer of krepeer: die keuse is joune
As jy op die oomblik ‘n bietjie moedeloos voel oor Suid-Afrika, wil ons jou verseker: jy is nie alleen nie. Ons voel almal by tye so. Ma…
Gee aandag aan dié dinge as jy ‘n versorger is
Om die rol van versorger te vervul, kan baie druk op meeste verhoudings plaas, wat nog te sê wanneer die pasiënt nie van die versorger ho…
Hoe verwerk mens trauma jare ná seksuele mishandeling?
Seksuele mishandeling in ‘n persoon se kinderjare kan ‘n geweldige uitwerking op hulle hê in hulle volwasse jare.
Hoe verwerk mens traum…
Hanteer familie-konflik dié feestyd só
Ons gaan binnekort die feestyd in, en baie keer sit families en gesinne dan om die tafel. Saam met die lekker kuier en opvang, ontstaan d…
Wat is die doel van my lewe?
‘n Vraag wat sekerlik deur elke mens op aarde, die een of ander tyd gevra word, is: Wat is die doel van my lewe?
Hoe beantwoord mens d…
Het jy ‘n tipe A of tipe B persoonlikheid?
Het jy ‘n tipe A of ‘n tipe B persoonlikheid? Waarna verwys jy wanneer jy jouself in een van hierdie kategorieë plaas? Is hierdie groeper…
Is jou kind se woede buite beheer?
Wanneer moet ouers begin bekommerd raak dat hulle kind se vloermoere te veel raak?
Wanneer is dit nie meer gepas vir hulle ouderdomsgr…
Ken jy die simptome van uitbranding?
Johan van Lill met praat met emeritusprofessor Karin Calitz oor uitbranding. Wat is die oorsake en simptome? Wat is die werkgewer en werk…
Kies jy aanhoudend die verkeerde verhoudingsmaat?
Voel jy jy kies aanhoudend die “verkeerde” verhoudingsmaat? Is jy nie seker wat jy anders moet doen nie? Wil jy weet wat die geheim is ag…
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Ervaar jy familievervreemding?
Familievervreemding is aan die toeneem. Meer en meer volwasse kinders maak die keuse om alle kommunikasie met hulle familie, of spesifiek…
Jou gereedskapskis om geestesgesond te bly
In Christelle Webb-Joubert se laaste keer as aanbieder van Geestesgesondheid gee vyf van haar gereelde gaste wenke en deel wysheid oor ho…
Hoe leer jy af om jou hare uit te trek?
Haaruittreksteurnis is ‘n sterk behoefte om jou eie hare uit te pluk. Soos piromanie en kleptomanie, voel die persoon gespanne voor die a…
Hoe ken mens grenslyn-persoonlikheidsteurnis uit?
Is jy in ‘n verhouding (enige verhouding) waar die ander persoon meer as gereeld irrasioneel optree, baie jaloers of besitlik is, en g…
Kan dagboekhou jou lewe verbeter?
Ons kyk na die baie voordele wat ‘n dagboek inhou vir ‘n persoon se geestesgesondheid. Voor jy besluit dat ‘n dagboek nie vir jou is nie,…
Bepaal jou breinprofiel hoe jy verlies hanteer?
Christelle Webb-Joubert se gas is die psigometris Martie du Plooy. Sy het ‘n studie gedoen onder mense met ‘n amputasie om te bepaal of h…
Ken die tekens van self-besering deur tieners
Ons hoor gereeld van tieners wat hulleself met opset seermaak – hetsy hulle hulself sny, vuiste teen mure slaan, te veel oefen, dieëet, e…
Alle depressies is nie dieselfde nie
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Johan Ferreira, sielkundige van Johannesburg, oor die verskillende soorte depressie.
Ly jy aan slaaploosheid?
Christelle Webb-Joubert praat met kognitiewe gedragsterapeut Jan-Daniël Uys oor slaaploosheid.
Raad vir volwasse kinders oor hantering van hul ouers se egskeiding
Christelle Webb-Joubert se gas is Marizanne Knoesen. Sy praat oor ‘n gids wat sy geskryf het oor hoe om jou ouers se egskeiding te hantee…
Hoekom neem tiener-selfdood so toe?
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor tienerselfdood en waarom dit die afgelope tyd so toegeneem het.
…
Hoekom is ons gefassineer met donker dinge?
Hoekom is ons so gefassineer met die donker kant van die lewe? Sê dit iets ons van psige? Maak dit van ons slegte mense?
My kind is ‘n skisofreen
In ‘n openhartige gesprek vertel ‘n ma van ‘n skisofreen oor hoe dié diagnose die gesin beïnvloed, en die hoogte- en laagtepunte.
&nbs…