Het diere enige begrip van gevaar, pyn en dood?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 18 Maart 2018
Wetenskaplikes beantwoord die volgende luisteraarsvrae:

– Het diere enige begrip van gevaar, pyn en dood? (Kyk na die enkele foto’s hieronder en besluit self.)
– Hoe kan ‘n mens keer dat vonkelwyn uit ‘n oop bottel ontsnap?
– Is dit moontlik om granietstof te gebruik om grond se samestelling te verander en plante beter te laat groei?