Diere
CategoryWat kan honde en katte eet?
Wat kan jou hond of kat eet? Is menskos gesond vir diere? Kan honde katkos eet? Is bene gesond of ongesond vir honde? Is tjokolade ongeson..
Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Waarom klink mense se stemme verskillend?
- Hoekom traan jou oë as jy gaap?
- Wat is die nut van muskiete, muggies, brommers en vlie..
Sylvester en sy trop
Dit gaan goed met Sylvester, die leeu wat onlangs pa geword het. Amore Bekker het onlangs tydens haar vakansie Kuzuko Lodge, sy tuiste, be..
Kan ons aardverwarming omkeer?
Dié gewilde program word voortgesit. Jy kan uitsien na nóg insiggewende insetsels oor klimaatsveranderings en hoe dit boerdery-metodes en ..
Is aardverwarming feit of foefie?
- Is die bohaai oor aardverwarming nie ‘n blote bangmaakstorie nie?
- Wat is die oorsprong van harde modderballe met ‘n gat in die midd..
Die man en die vreemde wedvlugduif
Skermgreep uit die video van die wedvlugduif
Wedvlugduiwe maak hul gewoonlik nie by ander mense tuis nie, maar dit gebeur dikwels geno..
Landbou in SA: Die uitdagings in 2019
Wat is die uitdagings wat die landbousektor in 2019 in die gesig staar?
Die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sê di..
Hoe oorleef paddas en visse ondergronds in droogtes?
-
Tinker rietpadda
Hoekom is daar temperatuurverskille tussen voorwerpe in dieselfde vertrek?
- Hoe kry sommige padda- en vissp..
Rugprobleme by troeteldiere
Dr. Morné de Wet vertel vir Johan Rademan van rugprobleme by troeteldiere, en antwoord luisteraarsvrae hieroor.
- Laai Af (15 718KB)..
Hoenders is glad nie dom nie
‘n Hoender is glad nie dom nie, sê Eddie Ferreira, eierboer van die Sondagsriviervallei in die Oos-Kaap, wat 5,000 vrylopende lêhenne onde..
Hoekom het kameelperde lang nekke?
Kameelperde in Ithala, KZN
Hoekom is ‘n kameelperd se nek so lank, en hoevel nekwerwels het hy?
Wetenskaplikes beantwoord luisteraa..
Nog seeskilpad vol plastiek, gered
Die seeskilpad herstel nadat die stuk plastiek uit sy slukderm verwyder is.
Die Twee Oseane Akwarium saam met die Cape Animal Mediese ..
Kameelperd, Disa en luiperd kan uitsterf
Al meer diere- en plantspesies is onder ernstige druk. Renosters, olifante, walvisse,jagluiperds, leeus, die Knysna seeperdjie, verskeie p..
Watter 3 diersoorte sal binne eeu uitsterf?
Olifant
Watter drie Suid-Afrikaanse diersoorte sal teen die einde van hierdie eeu uitgesterf wees? Dit is een van die vrae wat wetensk..
Dié wit Italiaanse bees is gróóót
Die groot wit Italiaanse bees en sy base.
Willem Wagener gesels met Martelize Brink oor die geskiedenis van die Romagnola Italiaanse b..
Liefdevolle miniatuur donkie
Martelize Brink was onlangs by die Groot Plaasproe. Sy het daar met boer Deon Vlok van Rietmondspoort gesels oor sy miniatuur donkies en p..
Is wit of swart klere die koelste?
Bedouïene in die woestyn in los wit klere.
Bedouïen-swerwer in die woestyn in Koeweit, in swart geklee.
Is wit klere koeler in..
Visse het persoonlikhede
Visse het persoonlikhede! Sommige is vriendelik en ander is boelies. ‘n Invoerder en verspreider van visse vir akwariums vertel meer oor v..
Spin ‘n kat nét van lekkerkry?
Wetenskaplikes beantwoord dié luisteraarsvraag in Hoe verklaar jy dit? en..
Uitsonderlik: Die storie van Angel en Nicka
Twee leeuwyfies, Angel en Nicka, het ‘n uitsonderlike verhaal:
eers is hulle as babas byna self dood is nadat hulle ma vermoedelik deur ‘..
My avoboom dra nie vrugte nie!
Die bloeisels van ‘n avoboom
Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?
Luister na die antwo..
Gamka is ‘n mannetjie
Gamka. Dit lyk byna of hy lipstiffie op sy bolip het.
Gamka, een van Sylvester en Angel se tweeling welpies, is ‘n mannetjie.
Dis n..
Die troeteldiere van Mostert 16
Omtrent al die personeel in die Johannesburgkantoor weet van Mostert 16 se manewales – as dit nie die twee tienerseuns is nie, is dit die ..
Sylvester is pa van 2 welpies!
Sylvester die leeu is nou ‘n trotse pa.
Sylvester die leeu en sy leeuwyfie Angel is nou die trotse ouers van twee oulike leeuwelpies, n..
Hondsdolheid IS vreesaanjaend
Die virus wat hondsdolheid in dier en mens veroorsaak.
Hondsdolheid kan in enige soogdier voorkom, van meerkatte tot selfs wildsbokke…