Het jy geweet dié insekspesies bestaan?


Ons kyk na insekspesies wat jy moontlik nie geweet het bestaan nie – vlieë met lang tonge, reusgatige motte en ‘n paar buitelandse bye.

Volgens prof. Bruce Anderson van die Universiteit Stellenbosch is die storie van bestuiwing ‘n byna onsigbare mikro wonderwêreld van stuifmeel.

Hy stel veral belang in waarom plante juis lyk soos wat hulle lyk. Bloubessies, met hulle Noord-Amerikaanse herkoms, het veral ‘n interessante storie wat hiermee verband hou, en dis beslis oor veel meer as die blomme en bye.