Het plaaswerkers die reg om hul familie op plaas te begrawe?


  • Kan ‘n skuldeiser self die oorlede skuldenaar se boedel aanmeld as niemand dit doen nie?
  • Word nuwe howe geskep om aan die toenemende vraag te voldoen?
  • Ander regsvrae wat Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek, handel oor
    – die koop van eiendom op afbetaling sonder ‘n banklening;
    – die regte van plaaswerkers om hulle familie te begrawe op die plaas waar hulle lewenslank werk;
    – en die jongste hofsaak oor hidroliese breking.