Só beskerm die POPI-wetgewing jou persoonlike inligting


Hoe beskerm die POPI-wetgewing jou persoonlike inligting?

Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor ‘n houer wat in ‘n winkel op ‘n vrou geval het.

Daar is raad as jy self jou huis wil verkoop, en ‘n bietjie humor uit die regswêreld.