Hoe gemaak as jou koei plastiek gevreet het?


Wat kan gedoen word wanneer ‘n koei plastiek vreet? Hierdie vraag is onlangs op ‘n Facebook-blad gevra, en het antwoorde ontlok wat ‘n veearts se hare sal laat rys. Is dit raadsaam om jou vriend of buurman te vra, of dalk eerder ‘n kundige te raadpleeg? Ons hoor wat dr. Carel Muller van die Universiteit Stellenbosch hieroor te sê het.

Johan Pistorius gesels oor die On Top Droughtmaster-produksieveiling van 20 Julie.

Die International Fresh Produce Association hou vroeg in Augustus hulle konferensie in Kaapstad. Jaco Oosthuizen gesels oor die uitdagings wat dié bedryf wêreldwyd in die gesig staar.