Hoe gemaak as eksekuteur sloer met boedel?


Regsake: Maandag 19 Februarie 2018
Regskenners beantwoord luisteraars se vrae:
  1. Wat val onder die sogenaamde “wear and tear” waaroor daar dikwels in huurkontrakte ‘n klousule is?
  2. Wat kan eisers teen ‘n boedel doen as die eksekuteur sloer met die afhandeling?
  3. Indien iemand betaal vir munisipale dienste op twee eiendomme, kan betalings gedoen ten opsigte van die een eiendom deur die munisipaliteit gebruik word vir die ander een?