Hoe gesond is tieners se drinkgewoontes?


Hoe gesond is jou tiener se drinkgewontes? Is jy een van die ouers wat nie omgee dat jou kind baie alkohol inneem nie, en betaal vir drank op kind se paartie?

Opvoedkundige sielkundige Hannes Wessels vertel vir Martelize Brink van tieners se drinkgewoontes na aanleiding van ‘n brief van ‘n besorgde ouer, en gee raad hoe die probleem aangepak kan word.