Hoe goed is roofonderdele vir landboumasjinerie?


Goedkoop koop is duur koop, maar is dit die geval by die koop van roofonderdele wat vir landboumasjinerie beskikbaar is? Gerhard Taljaard van Kubota by Smith Power Equipment beantwoord hierdie vraag. Dis amper tyd vir die jaarlikse Bloemskou. Elmarie Prinsloo vertel wat besoekers en deelnemers vanjaar kan verwag.

Herman Archer is onlangs herverkies as voorsitter van NWKV.