Hoe grawe molle?


Hoe en uit wat het melkkliere ewolusionêr by soogdiere ontstaan? Het jy geweet varke het tot 18 melkkliere?

Wat gebeur as tamaties te vroeg op die rak beland? Beïnvloed dit die geur en smaak daarvan?

Die Kaapse kruipmol

Hoe kry ‘n mol dit reg om ‘n hopie grond bo-op die uitgang van sy tonnel te kry as hy die grond agtertoe grawe? Wat is die verskil tussen tand- en blesmolle?

(Lees meer oor molle: https://af.wikipedia.org/wiki/Molle

en oor die Kaapse kruipmol: http://www.biodiversityexplorer.info/mammals/afrosoricida/chrysochloris_asiatica.htm)