Hoe het besproeiing die afgelope 40 ontwikkel?


In die jare tagtig is mikrospuite algemeen deur besproeiingsprodusente gebruik, en vandag praat almal van die waarde van drupbesproeiing. Hoe het die bedryf oor die afgelope 40 jaar ontwikkel?

Etienne Erasmus, ‘n bekende in die plaaslike besproeiingsbedryf en besturende direkteur van Netafim SA, het onlangs afgetree. Ons gesels met hom hieroor.

Anton Vos van Subtropico praat oor die pryse van lewendehawe, die uitdagings met bek-en-klouseer en die veilingsbedryf.