Hoe het die Katolieke Kerk ontstaan? Home Geloof Spirituele sake Gepubliseer op 23/05/2024. 28/05/2024 Susan Booyens praat met dr. Liesl Joubert, ‘n dosent in kerkgeskiedenis van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die ontstaansgeskiedenis en kenmerke van die Katolieke Kerk.