Spirituele sake
CategoryImmergewilde Fiks vir die Lewe op Sondagaande
Die interaktiewe program Fiks vir die lewe is weer op lug van hierdie maand af, Sondagaande net na 19:00. Dat die program baie gewild by …
Ons spesiale Kersdag-skedule en -programme
Jy kan op Kersdag, 25 Desember, inskakel op ons spesiale Kersdag-programme.
Hier is ons Kersdag-skedule:
05:00 Kersstemming ( Lig…
Kersfees Gospel – 25 Desember 2020 – 20:00
Kersfees en die gebeure daar rondom word op ‘n nederige manier vertel. Dit bring nuwe hoop, geloof en vrede vir die wat dit glo.
Dis ju…
Musieksondergrense op Kersdag
Musieksondergrense is ‘n program wat die luisteraar op ‘n wêreldreis neem om kennis te maak met musiek uit ander dele van die wêreld.
…
Dankbaarheidsuitdaging: skryf elke dag net een goeie ding neer
Sondagjoernaal het elke Sondag ‘n dankbaarheidsinsetsel en daag mense om te kyk na waarvoor hulle dankbaar kan wees. Dis baie gewild. Aan…
Paasspel: Die leë graf
Die leë graf. Foto: Bruno van der Kraan.
In hierdie grendeltyd bring RSG se Radioteater ’n splinternuwe Paasspel op Goeie Vrydag na d…
Ons spesiale Kersprogramme
Ons bied weer op Kersdag spesiale programme aan om die gees van dié dag te vier. Die spesiale programme begin op oukersaand en sluit die …
Nuwe reeks: Geloof wat grondvat
Dr Isak Burger en sy motorfiets by dr Christina Landman
Hoe lyk die lewe na die dood? Mag ek ander kerkgenootskappe as die een waaraa…
Bestaan Satan?
As daar een onderwerp is wat gelowiges oor die eeue fassineer is dit die duiwel of Satan. Sommige beskou die Duiwel as ’n mitiese figuur …
Al minder mense by eredienste?
Al hoe minder mense woon Sondae eredienste by, en hoofstroomkerke se lidmaatgetalle daal skerp. Wat is dit wat mense motiveer om steeds k…
Wat beteken vergifnis?
Wat beteken vergifnis, en kan mens iemand vergewe sonder dat geregtigheid geskied?
Jean Oosth…
Hoe werk jou brein met leeswerk en geloof?
Hoe werk die brein met godsdiens en geloof?
- Laai Af (22 661KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
In hierdie episode gesels…
5e Reeks van ‘Uit ʼn ander hoek’
Jean Oosthuizen (links voor) en twee van sy gaste uit die vorige reeks dr Ben du Toit (agter) en dr Heinz Mödler (regs voor).
Die pr…
Is dit Wetenskap óf Geloof?
Die omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word al dekades lank bespreek. Wat moet die verhouding tussen geloof en die wetenskap …
Wonder jy oor labirinte?
Wat is ‘n labirint en wat is die doel daarvan? Waar kom die idee vandaan? Is alle labirinte dieselfde? Het jy geweet labirinte dateer uit…
Wie het die 10 Gebooie geskryf?
Die tien gebooie is deel van ʼn lang lys wette in die Bybel, maar waar kom dit vandaan en wie het dit regtig geskryf? Jean Oosthuizen wil …
Waarheen met gays en die NG Kerk?
Ds Nelis Janse van Rensburg
Laurie Gaum
‘n Volbank regters van die Pretorias…
Uit ‘n Ander Hoek 4e keer terug op lug
Jean Oosthuizen, samesteller en aanbieder van Uit ‘n ander hoek, staan agter by dr. Anita Jonker en Earl Basson.
Die program Uit ʼn an…
Die invloed van die Dalai Lama op twee Suid-Afrikaners se spiritualiteit
Uit ‘n ander hoek terug op lug
Kom luister Sondagaand van 8 April na die sewe uur nuus weer saam met Jean Oosthuizen (foto regs) na die program Uit ʼn ander hoek.
Di…
‘n Mandjievol spesiale Paasprogramme
Ons het ‘n hele mandjievol spesiale Paasprogramme saamgestel vir Goeie Vrydag.
Goeie Vrydag 30 Maart
08:00 – 09:00: LOOF DIE HE…
Hoe moet ons dink oor die dood en lewe ná die dood?
Hoe moet mens dink oor die dood en die lewe ná die dood? Lizelle de Bruin het in Sondagjoernaal in ‘n kort reeks van drie programme met d…
Wat is die invloed van selfdood op mense se geesteslewe?
Selfdood is die siekte van wanhoop. Dit is ʼn onderwerp wat dikwels deur die samelewing gestigmatiseer word en waaroor …
Uit ‘n ander hoek weer terug op Sondae
Spiritualiteit buite die tradisionele Afrikaanse hoofstroom is die tema van Jean Oosthuizen se program Uit ʼn ander hoek.Jean Oosthuizen v…