Hoe het die Katolieke Kerk ontstaan?


Susan Booyens praat met dr. Liesl Joubert, ‘n dosent in kerkgeskiedenis van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die ontstaansgeskiedenis en kenmerke van die Katolieke Kerk.