Hoe kan ‘n vliegtuig se wiele blitsig versnel tydens die landing teen 300 km/hr


Hoe kan ‘n vliegtuig, teen ‘n snelheid van 300 plus kilometer per uur, se wiele so vinnig versnel in ‘n breukdeel van ‘n sekonde wanneer dit land?
Hoekom klink die sang van ‘n rooivlerkspreeu soms so mooi, maar soms ook so lelik?