Hoe kommunikeer diere met mekaar?
Hoe verklaar jy dit? Sondag 6 Mei 2018
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in dié program wat deur Chris Swanepoel aangebied word. Die luisteraarsvrae wat in beantwoord word, is:
- As die see die oorsprong van reën is, hoekom is reënwater dan nie sout nie?
- Hoeveel verskillende soorte malaria kom in Afrika voor?
En hoe kommunikeer diere met mekaar, sodat ‘n koei dadelik haar kalf se bulk herken?