Hoe kommunikeer diere met mekaar?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 6 Mei 2018
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in dié program wat deur Chris Swanepoel aangebied word. Die luisteraarsvrae wat in beantwoord word, is:
  1. As die see die oorsprong van reën is, hoekom is reënwater dan nie sout nie?
  2. Hoeveel verskillende soorte malaria kom in Afrika voor?

En hoe kommunikeer diere met mekaar, sodat ‘n koei dadelik haar kalf se bulk herken?


Laai AfLaai Af (26 218KB)