Hoe koud is dit in die ruimte?


Hoe koud is dit in die ruimte? Sterrekundiges het pas die koudste plek in die heelal opgespoor.

In die verlede het die span dikwels oor die Seti-projek gepraat. Die projek is daarop gemik om intelligente lewe in die heelal op te spoor. Die radioteleskoop by Arecibo in Suid-Amerika het ‘n belangrike rol gespeel in dié waarnemings. Die teleskoop het intussen ineen gestort. Die vraag is nou wat van die Seti-projek geword het?

Daar is ook klank wat deur die mikrofone op die Endevour-marstuig opgeneem is.

En, Lafras Smit gee meer duidelikheid oor die algehele maansverduistering wat in Mei plaasvind.