Verseker só dat jou kind reg ontwikkel


Groeipyne: Donderdag 1 Februarie 2018

Johan van Lill praat met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor babas, en wat die belangrike dinge is waaraan ’n mens moet aandag gee wat probleme kan voorkom, sodat hulle ontwikkeling volgens die korrekte mylpale kan plaasvind.