Hoe oorkom veevoer-vervaardigersbedryf probleme?


Probleme met infrastruktuur, verhoogte insetkoste en invoertariewe het ‘n groot impak op die veevoervervaardigersbedryf. AFMA is die liggaam wat hom beywer om te verseker dat die bedryf ten volle funksioneer, werk skep en groei. Anina Hunter gesels oor hulle strategie vir die volgende twee jaar.

Volgens voorspellings word nog baie reën vir die somerreënvalgebiede verwag.

Chris Derksen is ook op sy pos met hierdie week se vleispryse wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is.