Hoe pas die menslike liggaam in die buitenste ruim aan?


Heelwat mense het onlangs die Starlink-satelliete gesien, wat pas in die ruimte geplaas is. Die span vertel meer van dié SpaceX-projek.

Een van die bekende ruimtevaarders, Chris Hadfield, praat ook oor wat met die menslike liggaam sal gebeur as dit aan die buitenste ruim blootgestel word.

En die Chinese het ‘n radio-antenna aan die agterkant van die maan ontplooi om as herleistasie te dien.