Help jou kind teleurstellings verwerk in dié Covid-jaar


Donderdag 20 Augustus 2020

Johan van Lill praat sielkundige dr. ST Potgieter oor hoe om teleurstellings met jou kinders te hanteer. Vir soveel kinders was die jaar sover ‘n groot teleurstelling wat betref al die eerstes, tradisies, feesvieringe en dinge wat ons altyd kon doen wat nie meer gaan plaasvind nie.