Hoe verwerk jy verlies?


Die pad ná ‘n betekenisvolle verlies kan gevul wees met angs, pyn, onsekerheid en baie vrae. Hoe kan mens daardeur kom? Hoekom kom sekere mense makliker daardeur as ander?

Ons kyk na verlies in kronologiese tyd en emosionele tyd.