Hoe verwyder ek my naam van kredietburo se swartlys?


Igna Klynsmith bespreek gelykheidshowe se funksie, en vra of hulle dit effektief vervul.

Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor hoe ‘n mens jou naam van die kredietburo se swartlys af kan laat verwyder, en wat ‘n vrou kan doen as haar man sy hele salaris wegdobbel.