Hoe vorm pienk auroras?


Die auroras by die poolstreke word veroorsaak deur magnetiese interaksie van die son af. Normaalweg is die auroras groen. Die span praat oor pienk auroras wat onlangs gesien is.

NASA het bekendgemaak dat hy ‘n span aangestel het om VVV’s te ondersoek.

Lafras Smit vertel ook wat in Desember se hemelruim te sien sal wees.