Hoe weet jy of instansies vir seisoen-werkers volgens regulasies optree?


Talle plaaseienaars maak van maatskappye gebruik om tydelike of seisoenale werkers in diens te neem, maar hoe weet jy of dié instansie volgens die regulasies werk? Donné Nieman van Workforce Staffing in die Wes-Kaap gee raad.

Abrie Bronkhorst van die LWO Werkgewersorganisasie verduidelik wat die eerste stap is wat ‘n werkgewer moet doen tydens die afleggingsproses van ‘n werknemer.

Chris Derksen op sy pos met nuus oor vleispryse.