Hoe werk atoombomme en kernklowing?


‘n Kernbom ontplof

Op watter manier bevat plutonium soveel meer potensiaal as uraan-235, of waar lê die knoop? En hoe werk dit? Wil jy meer weet oor kern-klowing?

Lees en kyk meer oor kernklowing:

https://www.extremetech.com/extreme/217306-explaining-the-unimaginable-how-do-nuclear-bombs-work

Hoe kry sekere diere dit reg om in koue temperature van minus 80 grade Celsius te oorleef?

Verkleurmannetjie

En hoekom vreet verkleurmannetjies nie gedroogde meelwurms nie?

Die wetenskaplikes van Hoe Verklaar Jy Dit? verduidelik meer.