Vinnige regsadvies by ‘n braai?


  • Hoe werk dit as mense by sosiale geleenthede “net gou” regsadvies by prokureurs soek?
  • Mag afskrifte van elektroniese dokumente as ware afskrifte gesertifiseer word?
  • Is daar ‘n verskil in die kworum wat benodig word as lede van ‘n deeltitelkompleks besluite moet neem oor luukse en nie-luukse verbeterings?
  • Wie betaal vir die regskoste van presidente se hofsake?

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: