Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet?


Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet? ‘n Luisteraar het ook gevra of die voorspellings waar was wat gelui het dat die son se lae akiwiteit ongewone koue gaan beteken.

Daar word gepraat oor die Internasionale Donker lug-week en wat dit beteken.