Hoekom grasvelde bewaar moet word


Grasvelde bied verskeie ekostelseldienste aan sowel die mens as die natuur, en dis een van die redes waarom die bewaring van grasvelde en weiding so belangrik is. Die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika beywer hulle hiervoor. Charné Viljoen praat oor die ontstaan van die vereniging en hulle kongres wat einde Julie naby Rustenburg plaasvind.

Daneel Rossouw van Nedbank deel ‘n paar gedagtes oor beurtkrag en volhoubare landbou.

Kobus Meintjes van Bayer gesels oor saadpyse.

Onderstepoort Biologiese Produkte het die media verlede week toegespreek.