Hoekom is byvoegmiddels tydens gewasbespuiting voordelig?


Die rol van byvoegmiddels tydens gewasbespuiting word dikwels onderskat, en daar is duidelike riglyne om effektiwiteit te verseker. Herman Walters van Hygrotech verduidelik watter voordele dit vir produksie inhou.

Ons kuier verder saam met Carin Venter by die Willomore Angora-skou. Sy gesels met ‘n wyn- en volstruisboer van die De Rust-omgewing oor hulle angoras wat tydens die skou presteer het.