Hoekom het kameelperde lang nekke?


Kameelperde in Ithala, KZN

Hoekom is ‘n kameelperd se nek so lank, en hoevel nekwerwels het hy?

Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? Die ander vrae wat hulle beantwoord, is:

  • Hoe beland ‘n visfossiel in ‘n Sandklip-skeur in die omgewing van Bethlehem?
  • Is dit moontlik dat ‘n lewende padda binne in ‘n rotsbal gevind kan word?
  • En hoekom reageer kraaie aggressief teenoor ‘n persoon wat bo-op die Hillbrowtoring werk?