Hoekom is Uranus ysig koud al is hy naby die son?


Uranus met sy nebula

As die son deurentyd besig is om deur middel van fusie materiaal te verloor, waarom word hy nie kleiner nie? Dis een van die interessante vraagstukke wat bespreek word.

Een van die uitdagings in ruimtevaart is om beskikbare suurstof te hê. Ons hoor meer van ‘n apparaat op Mars wat suksesvol suurstof gemaak het.

Om die een of ander rede is Mercurius koeler as sy naburige planeet, Venus. Maar in ons sonnestelsel is daar nog ‘n ander anomalie waar een van die groter planete kouer is as sy buurman. Hoor waarom daar ‘n kouer planeet as Neptunus is.