Hoekom lispel kinders? Home Groeipyne Gepubliseer op 05/10/2024. 28/10/2024 Wie onthou nog Annelie van Rooyen se bekende liedjie oor Sannie wat thewe thakke thout thal eet? Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, praat oor die oorsake en behandeling van lispel.