Hoekom neem kanker in die kop- en nek-gebied toe?


Wat het rook, alkohol, damprook en die herpesvirus in gemeen? Al vier is van die snellers vir kankers in die kop- en nekgebied, wat aan die toeneem is. Daar is goeie nuus: baie van die kankers kan voorkom word, dit kan vroeg en akkuraat gediagnoseer word en goed behandel word sodat baie lewens gered kan word.