Hoeveel aardes moet ons op mekaar stapel om by die son uit te kom?


Ons wy die helfte van die program aan huldeblyke vir Hennie Maas, wat op 4 April 2024 oorlede is. In Deel 2 van die geskiedenis van Sterre en Planete, hoor ons weer die stemme van Kobus Olckers en dr. Japie van Zyl. Dr. Stefan Lotz van SANSA in Hermanus vertel van die “weer” op die son en in die ruimte.

Hoe lank neem dit die son se strale om die aarde te bereik?

Hy beantwoord ook vandeesweek se Ruimteraai: Hoeveel aardes moet ons op mekaar stapel om by die son uit te kom?